Helde-ontvangs, nie handboeie nie, Poetin se voorland in SA
Dis meer waarskynlik dat die rooi tapyt uitgerol gaan word vir Russiese president Wladimir Poetin, as dat hy in hegtenis geneem gaan word.Kelner moet moet skelm klant se R10 000-rekening betaal
’n Kelner by die Habanero Shisanyama restaurant het uitgesien na ’n stewige fooitjie nadat ’n klant en sy metgeselle ’n enorme spul drank ter waarde van R10 000 verbruik het – maar sy het haar in ’n skok vasgeloop.Chetty se hart breek oor sy krieket moet groet
Die Proteas se paaltjiewagter-kolwer Trish Chetty se hart is flenters omdat ’n besering haar dwing om die spel waaraan sy haar lewe gewy het moet opsê as gevolg van ’n rugbesering.Stad Kaapstad se skoonmaker speel vuil
Inwoners van Kuyasa in Khayelitsha het 'n werknemer van die Stad Kaapstad daarvan beskuldig dat sy kontant geëis het voordat sy hul vullis wou verwyder.Dis ‘n grap – maar niemand lag nie
Nou’s dit amptelik. Skeidsregters Jaco Peyper en Marius Jonker het opgemors. Dit het 'n dissiplinêre paneel gevat om te bevestig wat almal reeds sedert die naweek weet.Die dood in ’n proteïendrankie
’n Tandarts in Amerika is in hegtenis geneem nadat hy gif in sy vrou se proteïndrankies gesit het sodat hy ’n nuwe lewe saam met sy skelmpie kan begin.Blindheid kon nie Selby se drome verydel nie
Selby Ngomane se lewe het ’n skokkende wending geneem toe hy in 2014 sonder waarskuwing blind geword het in sy finale jaar as student in meganiese ingenieurswese by die Tshwane Universiteit van Tegnologie.Babasorgsentrum sluit weens regering se onbeholpenheid
Die regering het die hawelose kleintjies van Kaapstad vir die soveelste keer gefaal.SA bokser se naam geëts in internasionale annale
Thandolwethu Mathiba het die eerste vroulike Suid-Afrikaanse bokser geword wat 'n geveg by die IBA Vroue Wêreldkampioenskappe gewen het.Radio advertensie red Abongile van verslawing
Ses jaar van crystal meth-verslawing, onderhou deur 'n lewe van misdaad, het vir Abongile Tutshana tot op die rand van selfmoord gedryf. Toe hoor sy iets op die radio.